About this page

Dear Visitor, kindly note that this is a short & uncontrolled translated version of the English website. That is why you can't rely on this version to make a decision. We would like to ask you to visit ABMSwiss.com

The details you find on this version are old and not updated. So, only the English version is valid

Joint diploma AWT1

Students Testimonials

Students Testimonial about ABMS Male Student Testimonial about ABMS Famle Student Testimonial about ABMS

Geloof, eenheid en dissipline is die sleutels tot sukses

The Academy of Business Management – ABMS – Die Open University of Switzerland is ‘n dinamiese, moderne universiteit in die hartjie van Switserland, met spesifieke fokus op alle aspekte van besigheidsbestuur en –industrie. Daar is ‘n lang geskiedenis van besigheidsbestuur in Switserland en dit is dus die ideale omgewing vir jongmense wêreldwyd wie se droom dit is om te studeer in die mees belangrike aspekte van besigheid en bestuur.

Vir vele van ons studente sal hierdie die eerste keer wees met aanlynstudies, sowel as om met groepe student van verskeie kulture vir lang tydperke te studeer. Ons bied dus volhoue 24 uur ondersteuning vanaf aanvang, tot voltooiing van die studies. Selfs na graduering sal ons steeds beskikbaar wees om te luister na, en antwoord op, hul vrae.

Studente leer van besigheid en bestuur in ‘n gemaklike, bekende atmosfeer. Die kurrikula sluit alle vakke met betrekking tot besigheidsbestuur in en, met afsluiting van die kursus, kan sudente onderneem om hul studies voort te sit. Weens die beheerbare grootte van die universiteit, is induviduele ondersteuningsonderrig moontlik en word die kultuur- en geloofsagtergrond van elke student in ag geneem.

Dr Brayen

ABMS President

 

Video about Location Video about Graduation Video about Switzerland
Zurich City Graduation at ABMS About Switzerland

ABMS - The Open University of Switzerland

Contact us

1000 characters left
ABMS
The Open University of Switzerland

Walk-in: Freilagerstrasse 39, 8047 Zurich

+41443200033
+41(0)435395377

DO YOU HAVE ANY QUESTION? Send Email OR Contact us

Accredited and member by
ISO
ACBSPEFQM
here you can find full list

Registration

ABMS is officially registered in State of Zug - Switzerland Reg.Nr. CH-170.4.012.134-9, for Further informations please check the official Stadt Zug - State of Zug website

Recognition

Part of A.B.M.S. Education Group for Further informations about A.B.M.S. Education Group please check the Government's Official Web Portal - State of Zug (Switzerland)

AHLA.pngUNESCO.jpgIQS.jpgBHA.pngECLBS.pngISIC.jpgITIC-IYTC.jpgASCBE.gifAlmond-Vocational-Link-Ltd-logo.jpgCHRIE.pngEFQM.pngEUCDL.pngISO.pngDiethelm-Keller-Siber-Hegner.pngThe-Restaurant-Association.jpgACBSP.pngASIC.jpgSTA-Travel.jpg